Skip to content

Trump weier om te sê of die VSA in Iran gaan ingryp [KLANK]

# President Donald Trump weier om te sê of die VSA beplan om Iran of sy kernfasiliteite aan te val. Dit volg terwyl die dodelike konflik tussen Israel en Iran steeds toeneem. Amerika het gevegsteun aan Israel verskaf sedert die missielaanvalle tussen Israel en Iran verlede week begin het. Trump het gister aan verslaggewers by die Withuis gesê Iran het uitgereik en wil onderhandel:

ENG TrumpOnIran