# President Donald Trump van Amerika stem nie saam met Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, dat daar geen hongersnood in Gaza is nie. Die Wêreldgesondheidsorganisasie waarsku wanvoeding in die gebied neem kommerwekkende afmetings aan. Trump, wat veral Hamas blameer vir die vertraging om hulp onder burgerlikes in Gaza te versprei, erken Israel het ook ʼn aandeel aan beperkte hulp aan die streek. Hy sê die voortslepende hongersnood en wanvoeding moet onmiddellik aandag kry:
Trump weerspreek Netanyahu oor hongersnood in Gaza [KLANK]
ENG TrumpOnFoodCentres