Skip to content

Trump waarsku oor ernstige gevolge as Putin nie tot skietstilstand instem nie [KLANK]

# President Donald Trump van Amerika sê daar sal ernstige gevolge wees as sy Russiese ampsgenoot, Vladimir Putin, nie instem om die oorlog in Oekraïne te staak nie. Die twee ontmoet môre in Alaska in wat die Withuis as ʼn luistersessie beskryf. Europese leiers maan Trump om nie ʼn eensydige vredesooreenkoms te aanvaar nie. Trump sê indien môre se ontmoeting goed afloop, sal hy probeer om ʼn tweede een te reël waarby Putin en president Volodymyr Zelensky van Oekraïne betrek word:

ENG TrumpOnMeeting