Skip to content

Trump waarsku Iran teen ongekende gevolge na sogenaamde ‘dirty-bomb’-dreigement teen Washington [KLANK]

# President Donald Trump van Amerika het ʼn ernstige waarskuwing aan Iran gerig oor die moontlikheid dat Teheran ʼn aanval op Washington beplan. Volgens CNN dui nuwe Amerikaanse intelligensie daarop dat Iran planne maak om senior beamptes van die Trump-administrasie te teiken deur ʼn sogenaamde ‘dirty bomb’ of ʼn chemiese wapen op Washington af te vuur. Die minister van Binnelandse Sake, Markwayne Mullin, sê die administrasie beskou die bedreiging as ernstig. Trump waarsku Teheran teen ongekende gevolge indien hy die dreigement uitvoer:

ENG TrumpOnIranThreat