# President Donald Trump het ‘n nuwe waarskuwing aan Iran gerig en gesê dat as hulle nie ‘n ooreenkoms aanvaar om die oorlog te beëindig nie, hulle ‘n nuwe vlaag bomaavalle met ‘n baie hoër intensiteit as voorheen sal moet trotseer. Volgens berigte beweeg die twee lande nader aan ‘n ooreenkoms oor ‘n eenbladsy-memorandum van verstandhouding om die oorlog te beëindig. Trump het op Truth Social gesê, as Iran tot ‘n ooreenkoms instem, sal die Amerikaanse militêre operasies eindig en sal die Straat van Hormoes vir almal oop wees.
Trump waarsku Iran om ooreenkoms te aanvaar of ‘n nuwe vlaag bomaanvalle te trotseer