Skip to content

Trump verbied reise na Amerika uit 12 lande insluitend Afghanistan, Iran en Soedan [KLANK]

# Amerika se president Donald Trump het ʼn bevel onderteken wat van 9 Junie af 12 lande se burgers verbied om na Amerika te reis en voer sekerheidsredes aan. Die lande is Afghanistan, Mianmar, Tsjad, die Republiek die Kongo, Ekwatoriaal-Guinee, Eritrea, Haïti, Iran, Libië, Somalië, Soedan en Jemen. Mense uit sewe lande het gedeeltelike beperkings: Burundi, Cuba, Laos, Sierra Leone, Togo, Turkmenistan en Venezuela. Trump sê die bevel sluit uitsonderings in vir wettige permanente inwoners, bestaande visumhouers en individue wat Amerika se belange bevorder:

ENG TrumpOnCountries