Skip to content

Trump skrap foto wat hom as Jesus uitbeeld ná kritiek [KLANK]

# President Donald Trump van Amerika het ʼn inskrywing wat hom as ʼn Jesus-figuur uitbeeld, geskrap ná kritiek deur sommige van sy belangrike en lojale Christen-ondersteuners. Hy het Sondag die prent, wat deur kunsmatige intelligensie geskep is, op Truth Social geplaas. In die prent skyn ʼn lig uit sy hande terwyl hy ʼn siek man in ʼn hospitaalbed genees met ʼn duiwel uit die hel wat in die agtergrond sweef. Trump sê hy het gedink die prent stel hom as ʼn dokter voor:

ENG TrumpOnPicture