# President Donald Trump van Amerika sê sy Oekraïnse ampsgenoot, Volodymyr Zelensky, kan die oorlog met Rusland feitlik onmiddellik beëindig as hy wil. Zelensky en Trump vergader vandag in die Withuis, waar ander belangrike Europese leiers dit ook sal bywoon. Trump het op sy Truth Social-platform gesê ʼn onderhandelde vredesooreenkoms met Rusland sal nie insluit dat Oekraïne by NAVO aansluit of die Krim-skiereiland terugkry wat Moskou in 2014 onwettig geannekseer het nie.
Trump sê Zelensky kan oorlog met Rusland beëindig as hy wil