# President Donald Trump van Amerika sê ʼn voorstel vir ʼn skietstilstand van 45 dae met Iran is ʼn betekenisvolle stap, maar dis nie goed genoeg nie. Die voorstel wat deur die bemiddelaars, Pakistan, Egipte en Turkye bewerkstellig is, sluit die heropening van die Straat van Hormoes in wat een van die wêreld se besigste olie-seeroetes is. Iran verwerp die voorstel. Trump het gister tydens ʼn Paasfees-geleentheid by die Withuis aan verslaggewers gesê hy is die enigste persoon wat kan bepaal of daar ʼn skietstilstand sal wees:
Trump sê voorstel vir 45-dae-skietstilstand is “nie goed genoeg” nie [KLANK]
ENG TrumpOnDestroyingIran