Skip to content

Trump sê Verenigde State en Iran het “goeie skikking” bereik [KLANK]

# President Donald Trump beweer die Verenigde State het ʼn ooreenkoms met Iran bereik om die oorlog te beëindig, maar Teheran het dit nog nie bevestig nie. Hy het in die verlede soortgelyke bewerings gemaak. Ten spyte van ʼn skietstilstandooreenkoms in April, het Amerika en Iran steeds op mekaar geskiet. Hierdie week alleen was daar twee sulke voorvalle. Hy het aan verslaggewers in die Withuis gesê die twee kante het ingestem tot ʼn baie sterk memorandum van verstandhouding om die gevegte te staak:

ENG TrumpOnIranAgreement