# President Donald Trump van Amerika sê die Chinese leier, Xi Jinping, het gister tydens samesprekings ingestem om geen militêre toerusting aan Iran te verskaf nie. Beijing was in die 1980’s ʼn belangrike verskaffer van konvensionele wapens aan Iran. Hy het egter in 2015 oordragte gestaak na die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad Resolusie 2231 internasionale ondersoeke van sulke oordragte verskerp het. Trump het in ʼn onderhoud met Fox News gesê president Xi is ook daarteen gekant dat Iran kernwapens kry:
Trump sê president Xi het ingestem om nie militêre toerusting aan Iran te verskaf nie [KLANK]
ENG TrumpOnXi