Skip to content

Trump sê ooreenkoms met Iran steeds moontlik, ten spyte van hernude aanvalle [KLANK]

# Die Amerikaanse president, Donald Trump, glo steeds ‘n ooreenkoms met Iran is moontlik ondanks hernude militêre optrede. Die Amerikaanse Weermag het ‘n derde agtereenvolgende nag aanvalle teen Teheran uitgevoer op militêre instellings, insluitend kusmoniteringstelsels en hommeltuig- en missielvermoëns. Iran se Islamitiese Revolusionêre Wag het verskeie wapenondersteunings-pakhuise verwoes, asook ‘n satelliet-kommunikasiesentrum en ‘n gebou wat Amerikaanse magte in Bahrein huisves. Trump sê Amerika sal voortgaan met aanvalle tot die bedreiging weg is:

ENG TrumpOnIranWantingADeal