Skip to content

Trump sê leier van Venezolaanse bende dood in Amerikaanse aanval

# Die President van Amerika, Donald Trump, sê die leier van die Tren de Aragua-bende in Venezuela, Hector Rusthenford Guerrero Flores, is in ‘n blitsaanval deur die Amerikaanse weermag dood.  Flores het in Desember in ‘n federale hof in New York verskyn vir onder meer afpersing en steun aan terroriste in misdade vir langer as ‘n dekade. Die prokureur Jay Clayton het destyds gesê die bende is verantwoordelik vir talle voorvalle van geweld, afpersing en dwelmhandel in Noord- en Suid-Amerika en Europa. Venezuela het nog nie kommentaar gelewer op die operasie nie.