Skip to content

Trump sê Iran is baie naby ooreenkoms om einde aan konflik te maak [KLANK]

# Die Amerikaanse president, Donald Trump, sê ‘n ooreenkoms is naby om die oorlog met Iran te beeïndig. Vredesamesprekings met Teheran kan hierdie naweek in Islamabad, Pakistan, hervat word. Trump het in Las Vegas gesê hy is nie seker of dit nodig is om die skietstilstand na Woensdag te verleng nie. Hy beweer ook Iran gaan verrykte uraan prysgee en kernwapen-planne staak soos die belangrikste punte in die samesprekings vereis:

ENG TrumpOnIranWar