# President Donald Trump sê hy soek ‘n werklike einde aan die Israel-Iran-konflik, nie net ‘n skietstilstand nie. Meer as 200 mense is dood in Iran en meer as 20 in Israel sedert die vyandelikhede verlede Vrydag begin het. Israel het Trump versoek om meer betrokke te raak by sy veldtog om Iran se kernfasiliteite af te takel. Trump, wat die G7-beraad in Kanada vroeg verlaat het, sê hy het nog nie uitgereik oor ‘n moontlike skietstilstand nie, en sê sy geduld met Iran begin opraak.
Trump sê hy soek ‘n werklike einde aan die konflik tussen Israel en Iran