# President Donald Trump sê hy sal sy Russiese ampsgenoot, Vladimir Putin, in Hongarye ontmoet om te beraadslaag oor die einde van die oorlog in Oekraïne. Dit volg na hulle telefoongesprek gister. Die twee leiers het in Augustus in Alaska van aangesig tot aangesig ontmoet. Intussen ontvang Trump vandag die Oekraïnse president, Volodymyr Zelensky, by die Withuis. Die Withuis se perssekretaris, Karoline Leavitt, sê president Trump is daartoe verbind om die oorlog tussen Rusland en Oekraïne te beëindig:
Trump sê hy sal Putin in Hongarye ontmoet om oorlog in Oekraïne te bespreek [KLANK]
ENG LeavittOnPhoneCall