# Die Amerikaanse president Donald Trump sê hy moet sien dat Rusland en Kiëf gewillig is om die oorlog in Oekraïne te beëindig. Dit volg nadat die minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, gewaarsku het die VSA sal binne enkele dae ophou probeer om ‘n vredesooreenkoms tussen Rusland en Oekraïne te bemiddel tensy daar duidelike tekens is dat ‘n wapenstilstand bereik kan word. Trump het Vrydag by die Withuis gepraat en gesê die VSA sal nie ‘n Oekraïne-vredesooreenkoms aanvaar as die partye dit moeilik maak nie:
Trump sê hy moet sien dat Rusland en Oekraïne gewillig is om die oorlog te beëindig [KLANK]
ENG TrumpOnEndingUkraineWar