Skip to content

Trump sê Hegseth en Rubio verlaat nie sy kabinet nie [KLANK]

# Die Amerikaanse president, Donald Trump, is vasbeslote om die minister van Verdediging, Pete Hegseth, in sy kabinet te behou. Dit volg op berigte dat Hegseth en die minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, moontlik hul posisies gaan verlaat nadat die Republikeinse Party Dinsdag se middeltermynverkiesing verloor het. Trump en vise-president JD Vance skryf die nederlaag toe aan die oorlog met Iran. Trump het in die Withuis ‘n paar van Hegseth se belangrikste prestasies uitgelig:

ENG TrumpOnHegsethAchievements