# Die Amerikaanse gesant, Steve Witkoff, het vandag met die Russiese president Vladimir Putin in Moskou vergader om Washington se plan vir die beëindiging van die konflik in Oekraïne te bevorder, ‘n dag nadat president Donald Trump ‘n regstreekse beroep op sy Russiese eweknie gedoen het om sy aanvalle te staak. Rusland het sy volskaalse aanval op Oekraïne in Februarie 2022 van stapel gestuur, met die hoop om die land binne dae oor te neem, maar dit het intussen ‘n enorme, bloedige oorlog geword waarin duisende lewens geëis word.
Trump se gesant ontmoet Putin in Kremlin