Skip to content

Trump sê federale voorsitter Powell doen swak werk, maar hy gaan hom nie afdank nie [KLANK]

# President Donald Trump sê dis hoogs onwaarskynlik dat hy die Federale Reserweraad se voorsitter, Jerome Powell, gaan afdank. Trump het Dinsdag met wetgewers vergader en volgens berigte was die meerderheid ten gunste van Powell se afdanking. Sy tweede termyn as voorsitter verstryk volgende jaar in Mei, maar hy kan tot in 2028 aanbly as ʼn goewerneur van die sentrale bank. Trump sê Powell doen swak werk:

ENG TrumpOnPowell