Skip to content

Trump sê Indiese eerste minister Modi het ingestem om nie Russiese olie te koop nie [KLANK]

# Die Amerikaanse president, Donald Trump, sê die Indiese eerste minister, Narendra Modi, het hom verseker sy land sal ophou om olie by Rusland te koop. Olie en gas is Rusland se grootste uitvoerprodukte en Indië, China en Turkye van sy grootse kopers. Die Trump-administrasie het tariewe van 50-persent op Indiese goedere ingestel wat hy beskryf as ʼn strafmaatreël omdat Delhi Russiese olie en wapens koop. Trump beskryf Modi se besluit as ʼn belangrike stap om Moskou ekonomies te isoleer:

ENG TrumpOnIndiaRussiaOil