Skip to content

Trump sê die VSA-Iran-ooreenkoms om die oorlog te beëindig, is nie finaal nie [KLANK]

# President Donald Trump sê die Iran-ooreenkoms is nie finaal nie. Die ooreenkoms, wat môre in Switserland onderteken sal word, bepaal die voorwaardes van die skietstilstand, die heropening van die Straat van Hormoes en ‘n mate van finansiële verligting vir Teheran. Trump het tydens die laaste dag van die G7-beraad in Frankryk Iran gewaarsku dat enige verandering aan die vredesooreenkoms of versuim om daaraan te voldoen, ‘n onmiddellike militêre gevolg kan meebring:

ENG TrumpOnMilitaryAction