Skip to content

Trump sê die VSA gaan sy versperring van Iranse hawens herstel [KLANK]

# President Donald Trump sê die VSA gaan sy versperring van Iranse hawens in die Straat van Hormoes onmiddellik herstel. Dit volg nadat die VSA en Iran oor die naweek voortgegaan het om mekaar wedersyds aan te val, wat die memorandum van ooreenkoms wat verlede maand onderteken is, in gevaar stel. Trump het aan Fox News gesê die VSA is die “bewaker” van die noodsaaklike waterweg en sal ‘n heffing van 20-persent op alle vrag wat verskeep word hef, om die koste van veiligheid en sekuriteit te dek. Hy sê die Straat sal oop bly:

ENG TrumpOnIranStrait