Skip to content

Trump sê die hele Iran kan “in een nag vernietig word” [KLANK]

# President Donald Trump van Amerika sê Iran kan in een nag vernietig word as hy nie ʼn ooreenkoms bereik voor die sperdatum wat Trump vir die opening van die Straat van Hormoes gestel het nie. Hy het gister by die Withuis dreigemente herhaal om Iran se brûe en kragaanlegte aan te val en sê Iran se mense sal bereid wees om te ly as dit uiteindelik hul vryheid verseker. Hy sê Iran sal nooit ʼn kernwapen hê nie:

ENG TrumpOnNuclearWeapon