# Die Amerikaanse president Donald Trump sê ‘n Golden Dome-missielverdedigingskild behoort teen die einde van sy termyn ten volle in bedryf te wees. Die koepel is gedeeltelik deur Israel se Iron Dome geïnspireer wat die land sedert 2011 gebruik om missiele te onderskep. Trump sê die Departement van Verdediging het ‘n argiteks-ontwerp en oprigtingsplan vir ‘n koepelstelsel geskep wat Amerika teen ‘n wye reeks van missielaanvalle sal beskerm:
Trump sê die ‘Golden Dome’ verdedigingstelsel sal voltooi wees voor sy ampstermyn verstryk [KLANK]
ENG TrumpOnDome