# Amerika se president, Donald Trump, het sy Russiese eweknie, Vladimir Putin, gekritiseer en sê hy is verbaas dat Rusland sy bombardering van Oekraïnse stede verskerp het. Dit volg nadat Rusland 298 hommeltuie en 69 missiele in Oekraïne gelanseer het. Twaalf 12 mense, onder wie kinders, is dood. Trump oorweeg nóg sanksies teen Rusland en waarsku dat Putin se pogings om Oekraïne oor te neem, tot Rusland se ondergang sal lei:
Trump rig sterk waarskuwing aan Putin ná Rusland se jongste aanval op Oekraïne [KLANK]
ENG TrumpOnPutin