# Amerika se minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, sê hy verwag geen deurbraak in onderhandelinge oor die oorlog in Oekraïne voor president Donald Trump en sy Russiese eweknie, Vladimir Putin, mekaar nie persoonlik ontmoet nie. Oekraïne se president Volodymyr Zelensky het Rusland gekritiseer wat ʼn laevlak-afvaardiging na Turkye gestuur het vir onderhandelinge oor die oorlog, en beskuldig Putin dat hy nie ernstig is oor vrede nie. Rubio sê hy het nie veel hoop vir vandag se samesprekings nie:
Trump-Putin-ontmoeting is enigste manier om oorlog in Oekraïne te beëindig [KLANK]
ENG RubioOnUkraineWar