Skip to content

Trump prys vennootskap tussen VSA en Israel, vier gyselaars se terugkeer [KLANK]

# Die Amerikaanse president, Donald Trump, prys die blywende vennootskap tussen Amerika en Israel en sê die twee nasies het hande gevat teen die bose. Hy het in Jerusalem die suksesvolle terugkeer van die laaste Israelse gyselaars geprys. Trump sê Israel en Amerika het saamgestaan deur die oorwinnings sowel as die ontberings en beloof ‘n toekoms van vrede, samewerking en voorspoed in die Midde-Ooste. Hy beklemtoon Israel sal vir ewig voortbestaan en floreer:

ENG-TrumpOnIsrael