Skip to content

Trump prys veiligheidspan ná voorval tydens Withuis-media-dinee [KLANK]

# Amerikaanse president Donald Trump het sy veiligheidspan geloof vir hul vinnige optrede en die inhegtenisneming van ‘n 31-jarige man ná ‘n sluipmoord-poging tydens die Withuis-korrespondentevereniging se dinee. Trump sê agente het vinnig en professioneel opgetree om die situasie te ontlont. Hy sê die reaksie toon die hoë vlak van beskerming en het bevestig die voorval sal hom nie daarvan weerhou om sy pligte voort te sit nie:

ENG-TrumpOnSecurity