Skip to content

Trump prys Liberiese president se ‘goeie Engels’ maar ontlok kritiek in Afrika [KLANK]

# Die Amerikaanse president, Donald Trump, het sy Liberiese ampsgenoot, Joseph Boakai, geprys vir sy sterk begrip van Engels. Trump het op ‘n vergadering met die leiers van Liberië, Gaboen, Guinee-Bissau, Mauritanië en Senegal gesê die lande is almal baie lewendige plekke met baie waardevolle grond, wonderlike minerale, groot olievelde en fantastiese mense. Liberiërs en ander Afrikane is egter bekommerd oor Trump se opmerking, wat meestal as neerhalend beskou word en nie as ‘n kompliment nie:

Eng_TrumpLiberianPresidentEnglish