Skip to content

Trump plaas Washington DC se polisie onder federale beheer en ontplooi die Nasionale Wag [KLANK]

# President Donald Trump van Amerika het Washington DC se polisiedepartement onder regstreekse federale beheer geplaas en soldate van die Nasionale Wag na die land se hoofstad ontplooi. Hy sê dis om orde in die stad te herstel en beskryf dit as een van die wêreld se gevaarlikste stede. Dit ten spyte daarvan dat geweldsmisdaad in Washington sedert 2023 skerp afgeneem het. Trump, wat ʼn noodtoestand vir openbare veiligheid afgekondig het, sê die situasie in die stad is een van totale wetteloosheid:

ENG TrumpOnWashington