Skip to content

Trump ontken aanbod om sommige sankies teen Iran op te hef en sy bates vry te stel [KLANK]

# President Donald Trump van Amerika ontken dat hy aangebied het om sommige sanksies teen Iran op te hef en fondse vry te stel in ruil vir toegewings oor kernkrag. Amerikaanse en Iranse amptenare het gister afsonderlik met bemiddelaars beraadslaag. Iran se minister van Buitelandse Sake, Abbas Araghchi, sê Teheran is heeltemal bereid om die oorlog te hervat, maar ook tot hernude diplomasie. Trump glo Amerika sal die oorlog wen:

ENG TrumpOnWar