Skip to content

Trump onderteken befondsingswetsontwerp en beëindig regeringsluiting formeel [KLANK]

# Die Amerikaanse president, Donald Trump, het die korttermyn-regeringsbefondsings-wetsontwerp onderteken wat ‘n einde bring aan die langste regeringsluiting in die geskiedenis. Dit volg nadat die Huis van Verteenwoordigers die wetsontwerp met 222 teen 209 stemme goedgekeur het in ‘n ooreenkoms wat gisteraand tussen Republikeine en gematigde Demokrate gesluit is – twee dae nadat die Senaat dit goedgekeur het. Trump het in die Ovaalkantoor gesê dis ‘n oorwinning oor die Demokrate, en bygevoeg dat hulle nooit voor afpersing sal swig nie:

ENG TrumpOnBill