# Die Amerikaanse president Donald Trump sê hy het ‘n belangrike rol gespeel om sewe oorloë te stop, insluitend konflikte tussen die DRK en M23-rebelle van Rwanda, sonder hulp deur die Verenigde Nasies. Trump het afgevaardigdes toegespreek en die VN beskuldig dat hulle nie opgetree het tydens globale konflikte nie. Trump het Iran ook uitgelig en beweer Amerikaanse bomwerpers het Iran se kernaanleg vernietig, wat ‘n 12-dae lange oorlog met Israel beëindig het. Hy het Hamas aangespoor om gyselaars vry te laat en vrede te aanvaar:
Trump kritiseer VN omdat hy nie help om oorloë te beëindig nie, vra vrylating van gyselaars [KLANK]
ENG-TrumpOnUN-Hamas