Skip to content

Trump is optimisties oor moontlike handelsooreenkoms met China [KLANK]

# President Donald Trump sê die Amerikaanse tariewe op invoere uit China sal aansienlik daal. Trump het invoertariewe van 145-persent op produkte uit China ingestel waarop China gereageer het met tariewe van 125-persent op Amerikaanse goedere. Amerika se minister van Finansies, Scott Bessent, sê die voortslepende tariefoorlog teen China is nie volhoubaar nie. Trump sê ʼn tariefooreenkoms met China kan dalk vinnig bereik word en voeg by hy gaan nie onderhandelinge moeilik maak nie:

ENG TrumpOnChina