# President Donald Trump van Amerika sê sy ampsgenoot van Venezuela, Nicolás Maduro, se dae is getel. Minstens 64 mense is sedert September dood in Amerikaanse aanvalle in die Karibiese See en oostelike Stille Oseaan. Maduro, wat in Amerika van dwelm-oortredings aangekla word, beskuldig Washington dat hy dwelmhandel gebruik as dekmantel vir ʼn regime-verandering om Venezuela se olie te bekom. Trump verwerp bewerings dat Amerika se optrede nie oor dwelmhandel gaan nie, maar om Maduro uit die kussings te lig:
Trump glo Venezolaanse president Nicolás Maduro se dae is getel [KLANK]
ENG TrumpOnVenezuela