Skip to content

Trump beskuldig China van onwettige verkryging van 220-miljoen Amerikaanse kieserlêers [KLANK]

# Die Amerikaanse president, Donald Trump, beweer China het probeer inmeng in 2020 se verkiesing om te verhoed dat hy wen, ondanks Amerikaanse intelligensie-agentskappe se gevolgtrekking dat China dit wel oorweeg het om die uitslag te beïnvloed, maar daarteen besluit het weens kommer dit sal betrekkinge met Amerika benadeel. Trump beweer ook China het 220-miljoen Amerikaanse kiesersrekords onwettig bekom en beskryf dit as die grootste skending van verkiesingsdata in die geskiedenis:

ENG TrumpOnChina