# President Donald Trump van Amerika sê Charlie Kirk is vermoor omdat hy dapper en vreesloos geleef het en briljant kon redeneer. Die konserwatiewe aktivis is vroeër die maand by die Utah Valley University doodgeskiet en die 22-jarige Tyler Robinson word van die moord aangekla. Trump het gister by ʼn gedenkdiens vir Kirk in Arizona gesê sy sluipmoord is ʼn aanval op alle konserwatiewe ideale. Hy het Kirk geloof as ʼn groot Amerikaanse held en martelaar:
Trump beskryf Charlie Kirk se sluipmoord as aanval op alle konserwatiewe ideale [KLANK]
ENG TrumpOnKirk