Skip to content

Trump-administrasie keer dat Harvard-universiteit internasionale studente inskryf [KLANK]

# Die Amerikaanse Departement van Binnelandse Sake het die Harvard-universiteit se Studente- en Uitruil-besoekersprogram teruggetrek wat beteken die instelling mag nie buitelandse studente inskryf nie. Internasionale studente wat tans daar studeer, moet oorgeplaas word of hul regstatus verloor. Die Trump-administrasie eis reeds maande lank dat Harvard sy aanstelling-, toelating- en onderrigpraktyke verander om anti-Semitisme op die kampus uit te roei. Die minister van Binnelandse Sake, Kristi Noem, het aan Fox News gesê die universiteit se studentebevolking bestaan uit sowat 27-persent buitelandse studente:

ENG NoemOnHavard