# Transnet Engineering, ‘n onderafdeling van Transnet, fokus op die uitbreiding van sy diensverskaffing in mariene en hawe-toerustingontwerp en die diversifisering van sy vervaardigingsvermoëns. Die staatsonderneming diens gemiddeld 400 lokomotiewe per jaar en onderhou meer as twee-duisend-500 by sy 16 hoofsentra in die land. Zach Tawi van die onderneming sê hulle vestig strategiese vennootskappe en ontwikkel nuwe markte:
Transnet Engineering fokus op die uitbreiding van sy diensverskaffing [KLANK]
ENG-TswaiOnEngineering