Skip to content

Tragiese brand eis twee lewens in Kennedyweg-informele nedersetting in eThekwini [KLANK]

# ‘n Ma en haar 18-maande oue baba is dood toe hul huis vroeg vanoggend in die Kennedy Road-informele nedersetting in eThekwini aan die brand geslaan het. Die stad se woordvoerder, Gugu Sisilana, sê eThekwini Munisipaliteit se Brand- en Nooddienste, sowel as rampbestuurspanne, het kort na middernag vinnig op die verwoestende brand gereageer. Sy sê noodpersoneel het onvermoeid gewerk om die brand te blus:

ENG GuguonTragicFire