Skip to content

Tragedie na afknouery lei tot opskorting van eksamens by El-Shaddai-skool [KLANK]

# Die El-Shaddai Christelike Skool in Sharpeville het eksamens vir graad R tot elf opgeskort nadat ‘n graad 10-leerder na bewering sy eie lewe geneem het na afknouery. Onderwyswoordvoerder, Steve Mabona sê graad 12-eksamens gaan voort soos beplan. Mabona sê die Gautengse Departement het spanne gestuur om die gesin, leerders en personeel te ondersteun. Hy sê ‘n hersiene eksamenrooster sal vrygestel word sodra die skool normale bedrywighede hervat:

ENG MabonaOnElShaddai