Skip to content

Tradisionele leiers doen ‘n beroep op publiek om besluit te neem oor grondreferendum [KLANK]

# Die Kongres van Tradisionele Leiers van Suid-Afrika sê ‘n referendum is die beste manier om die grondkwessie op te los. Cotralesa se sekretaris-generaal, Zolani Mkiva, sê hoewel die ANC optrede oor grondhervorming belowe het, glo tradisionele leiers tans die publiek moet besluit. Hy het op ‘n gesamentlike inligtingsessie met die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party gepraat na afloop van hul bilaterale vergadering om belangrike regerings- en gemeenskapskwessies te bespreek:

ENG-MkivaOnLand