# Die leier van die MK-party en voormalige president Jacob Zuma het die ANC-veteraan Tony Yengeni as die party se tweede adjunkpresident aangekondig. Zuma sê die skuif versterk die party se leierskap, wat adjunkpresident John Hlophe toelaat om op parlementêre en regsake te fokus. Zuma het aan die media gesê hierdie veranderinge is daarop gemik om organisatoriese kapasiteit te bou en die beweging voor te berei om ‘n meer invloedryke rol in die vorming van Suid-Afrika se toekoms te speel:
Tony Yengeni aangekondig as tweede adjunkpresident van die MK-party [KLANK]
ENG ZumaOnYengeni