# Die Stad Kaapstad se Direktoraat van Water en Sanitasie het gedurende die 2024/2025 boekjaar 709 nuwe krane en vyf-duisend-873 toilette in informele woongebied geïnstalleer. Dit maak deel uit van die metro se onderneming om toegang tot basiese diense, veral skoon water en veilige sanitasie, te bied. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê net meer as 35-miljoen-rand is in hierdie projek belê:
Toilette en krane geïnstalleer om waardigheid in informele woongebiede in Kaapstad te verbeter [KLANK]
ENG ZahidonNewToilets