Skip to content

Toename in ongelukke plaas verkeersveiligheid in die kollig in Kaapstad [KLANK]

# Die Stad Kaapstad se Openbare Noodkommunikasiesentrum het die afgelope naweek oor ‘n tydperk van 48 uur 60 motorongelukke en 21 ongelukke waarby voetgangers betrokke was aangeteken. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, se die sentrum het een-duisend-825 voorvalle gedurende die naweek aangeteken insluitende 648 mediese voorvalle, 34 brande, 96 sake van aanranding, 53 sake van huishoudelike geweld en 81 ongelukke waarby motorvoertuie betrokke was:

AFR SmithonRoadSafety