# Die landbou-organisasie TLU SA verwelkom Willie Aucamp se aanstelling as nuwe minister van Landbou, maar waarsku die sektor benodig bestendigheid, politieke samehang en dringende optrede. Hoofbestuurder Bennie van Zyl sê die onmiddellike nood is beheer oor bek-en-klouseer deur gekoördineerde openbare en privaat sektor-pogings. Hy wys op stygende insetkoste, biosekerheid en marktoegang-uitdagings, en beklemtoon boere sal Aucamp meet aan optrede en nie aan beloftes nie:
TLU SA verwelkom Willie Aucamp as nuwe minister van Landbou [KLANK]
AFR VanZylOnAppointment