Skip to content

TLU SA sê die Onteieningswet is ’n rampspoedige stap [KLANK] 

# Die landbou-organisasie, TLU SA, sê sy regspan is gereed om die regsoptrede te steun om die Onteieningswet teen te staan. Talle politieke partye en ander organisasies daag die wet in die Konstitusionele Hof uit. Bennie van Zyl van TLU SA sê elke instelling en individu met ʼn begrip van ekonomie waarsku lank reeds dat onteiening sonder vergoeding ʼn katastrofiese uitwerking op beleggersvertroue sal hê. Hy sê die onteieningsklousule is ongrondwetlik en die Konstitusionele Hof moet dit verwerp:

AFR BennieonDisastrousStep