Skip to content

Tiener-damprook dra by tot groeiende nikotienverslawing [KLANK]

# Die adjunkminister van Gesondheid, Joe Phaahla, sê die verheerliking van damprook en gegeurde tabakprodukte veroorsaak ‘n gevaarlike toename in nikotienverslawing onder tieners. Hy het tydens Wêreld Geen Tabakdag in Midrand onthul dat een uit elke vyf hoërskoolleerders damprook. Phaahla het beklemtoon dat hierdie neiging gesondheid op die lange duur bedreig. Hy het beklemtoon dat die Tabakbeheerwetsontwerp daarop gemik is om damprook met strenger regulasies te beperk:

ENG-PhaahlaOnTobacco