# Tien beamptes van die Ekurhuleni-metropolisiedepartement en die Suid-Afrikaanse Polisiediens wat aangekeer is oor bewerings van korrupsie en diefstal, is op borgtog van een-duisend-500-rand vrygelaat. Hulle het in Germiston se Landdroshof verskyn. Die Nasionale Vervolgingsgesag se woordvoerder, Phindi Mjonondwane, sê die groep het na bewering tydens ʼn klopjag in Junie 35-duisend-rand by ʼn winkel aan die Oos-Rand geneem:
Tien Gautengse geregsdienaars verskyn in die hof vir diefstal [KLANK]
ENG MjonondwaneOnPoliceofficer